Nijjar is deur Indiese owerhede gesoek en is as 'n terroris ingevolge Indië se Wet op Onwettige Aktiwiteite (Voorkoming) aangewys as 'n beskuldigde wat die moord op 'n Hindoe-priester in Punjab beplan het.[4] Hy is op 18 Junie 2023 in Kanada doodgeskiet.[5][6]
Op 18 September het Kanadese Eerste Minister Justin Trudeau die Indiese regering van aandadigheid aan die moord beskuldig en Mélanie Joly het 'n diplomaat uit die land gesit.[7] Die Indiese Ministerie van Buitelandse Sake het die bewering verwerp en dit "absurd en gemotiveerd" genoem.[8]
↑Fife, Robert (18 September 2023). "Trudeau says intelligence shows India was behind slaying of Sikh leader in Surrey, B.C." The Globe and Mail. Besoek op 18 September 2023. Mnr. Trudeau het gesê hy het opposisieleiers ingelig voordat hy aan Kanadese gesê het dat Indië verantwoordelik is vir hierdie sluipmoord, maar hy het nie verdere besonderhede verskaf nie.
↑Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named cnn